Laeveldnaboom
(Aangestuur vanaf Euphorbia evansii)
Die Laeveldnaboom (Euphorbia evansii)[1] is 'n plant van die naboomfamilie Euphorbiaceae.
Laeveldnaboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. evansii
|
Binomiale naam | |
Euphorbia evansii Pax, (1909)
|
Euphorbia evansii se verspreiding is beperk tot die suidelike laeveld van Mpumalanga in Suid-Afrika, die Drakensberg naby die Strijdomtonnel, asook sommige koppies rondom Pretoriuskop/Malalane[1] in die Krugerwildtuin, tot in Eswatini en enkele dele van KwaZulu-Natal.
Die plant se stamme bevat 'n melkerige stof met karsinogene eienskappe. Kontak daarmee veroorsaak erge velirritasie, en indien die oë aangetas word, kan dit blindheid veroorsaak.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Laeveldnaboom.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Laeveldnaboom