Euryops floribundus
plantspesie
Euryops floribundus is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Oos-Kaap waar dit wydverspreid voorkom. Die plant het 'n magdom plaaslike name: harpuisbos, kamdebooharpuis, rapuis, soetharpuis en vetrapuis.
Kamdebooharpuis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Euryops |
Spesie: | E. floribundus
|
Binomiale naam | |
Euryops floribundus N.E.Br., 1901
|