Euryops latifolius
plantspesie
Euryops latifolius is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Dit is endemies aan die Oos-Kaap en kom vanaf Kirkwood tot by Jeffreysbaai voor. Die plant word as seldsaam beskou, tans is net twee subpopulasies bekend.
Euryops latifolius | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Euryops |
Spesie: | E. latifolius
|
Binomiale naam | |
Euryops latifolius B.Nord., 1961
|