Euryops ursinoides
plantspesie
Euryops ursinoides is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap. Dit kom van die Van Stadensberge tot by die Kougaberge voor. Daar was vier subpopulasies bekend waarvan twee by die Longmore en Otterford-bosboustasies was. Die twee populasies het egter verdwyn, moontlik deur die woud oorgeneem. Hierdie spesie benodig brande om te kan voortplant, sonder gereelde brande word die fynbos dan woude.
Euryops ursinoides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Euryops |
Spesie: | E. ursinoides
|
Binomiale naam | |
Euryops ursinoides Compton, 1946
|