Maak hoofkeuseskerm oop
Huidige Logo van die FIFA
Vlag van die FIFA

Die Internasionale Federasie vir Voetbal Assosiasie (Frans: Fédération Internationale de Football Association), algemeen bekend as FIFA, is die internasionale beheerliggaam vir sokker. Hulle hoofkantoor is in Zürich, Switserland, en die huidige president is Gianni Infantino. FIFA is verantwoordelik vir die organisasie en beheer van die hoof voetbalgeleenthede, onder andere die FIFA Sokker-Wêreldbeker, wat sedert 1930 aangebied word.

FIFA het 209 assosiasie lede – 16 meer as die Verenigde Nasies.

KonfederasiesWysig

Voorsitters en ondervoorsittersWysig

 
Die huidige voorsitter Gianni Infantino
Voorsitters
Naam Nasionaliteit Termyn
Robert Guérin   Frankryk 1904–1906
Daniel Burley Woolfall   Engeland 1906–1918
Jules Rimet   Frankryk 1921–1954
Rodolphe William Seeldrayers   België 1954–1955
Arthur Drewry   Engeland 1955–1961
Sir Stanley Rous   Engeland 1961–1974
João Havelange   Brasilië 1974–1998
Sepp Blatter   Switserland 1998–2016
Gianni Infantino   Switserland 2016–hede
 
Die huidige ondervoorsitter Michel Platini
Ondervoorsitters
Naam Nasionaliteit Termyn
Ebbe Schwartz   Denemarke 1954–1962
Gustav Wiederkehr   Switserland 1962–1972
Artemio Franchi   Italië 1972–1983
Jacques Georges   Frankryk 1983–1990
Lennart Johansson   Swede 1990–2007
Michel Platini   Frankryk 2007–hede

Die ondervoorsitter van FIFA is ook die voorsitter van die UEFA.

Sekretarisse-generaalWysig

 
Jérôme Valcke, die huidige sekretaris-generaal
Naam Nasionaliteit Termyn
Louis Muhlinghaus   België 1904–1906
Carl Anton Wilhelm Hirschmann   Nederland 1906–1931
Ivo Schricker   Duitsland 1932–1951
Kurt Gassmann   Switserland 1951–1961
Helmut Käser   Switserland 1961–1981
Sepp Blatter   Switserland 1981–1998
Michel Zen-Ruffinen   Switserland 1998–2002
Urs Linsi   Switserland 2002–2007
Jérôme Valcke   Frankryk 2007–2016

Eksterne skakelsWysig