FSV Braunfels
Volledige naam | Fußball Spielverein Braunfels von 1918 e.V. |
Stigtingsdatum | 1918 |
Tuisveld | Stadion Schloßblick, Braunfels |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | Oberliga Hessen |
FSV Braunfels is 'n sokkerklub uit Braunfels in die deelstaat Hessen in Duitsland. Die klub is in 1918 gestig met die huidige naam. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub in 1945 deur die Geallieerdes ontbind en eers weer in 1948 heropgerig.
Die klub se beste prestasie was om 'n paar seisoene in die Oberliga deur te bring.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
Eksterne skakels
wysigOberliga Hessen 2006/07-seisoen | |
1. FC Schwalmstadt - Beiere Alzenau - Eintracht Frankfurt II - FSV Frankfurt - FSV Steinbach - FV Bad Vilbel - KSV Baunatal - 1. FC Eschborn - KSV Klein-Karben - OSC Vellmar - SC Waldgirmes - SC Borussia Fulda - SV Buchonia Flieden - FSV Braunfels - RSV Würges - TSG Wörsdorf - Viktoria Aschaffenburg - SV 1919 Bernbach |