OSC Vellmar
Volledige naam | Obervellmarer Sport Club e.V. |
Stigtingsdatum | 1892 |
Tuisveld | Sportplatz Heckershäuser Straße, Vellmar |
Kapasiteit | 4 000 |
Kompetisie | Oberliga Hessen |
OSC Vellmar is 'n sportklub uit Vellmar in die deelstaat Hessen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.
Die klub is in 1892 gestig as ÄTV Obervellmar. In 1933 is die klub deur die Nazi’s gedwing om met ATSV Obervellmar saam te smelt om TuS Obervellmar te vorm, aangesien beide klubs as werkersverenigings as ideologies onwelkom beskou is.
Die klub is in 1976 herdoop na die huidige naam.
Benewens sokker het die klub ook afdelings vir gewigoptel, inline-hokkie, budo, handbal, taekwondo, dans, tafeltennis, gimnastiek en wintersport.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysigOberliga Hessen 2006/07-seisoen | |
1. FC Schwalmstadt - Beiere Alzenau - Eintracht Frankfurt II - FSV Frankfurt - FSV Steinbach - FV Bad Vilbel - KSV Baunatal - 1. FC Eschborn - KSV Klein-Karben - OSC Vellmar - SC Waldgirmes - SC Borussia Fulda - SV Buchonia Flieden - FSV Braunfels - RSV Würges - TSG Wörsdorf - Viktoria Aschaffenburg - SV 1919 Bernbach |