FV Bad Vilbel
Volledige naam | Fußball-Verein Bad Vilbel 1919 e.V. |
Stigtingsdatum | 30 Maart 1919 |
Tuisveld | Nidda-Sportfeld, Bad Vilbel |
Kapasiteit | 6 000 |
Kompetisie | Oberliga Hessen |
FV Bad Vilbel is 'n sokkerklub uit Bad Vilbel in die deelstaat Hessen in Duitsland.
Die klub is op 30 Maart 1919 gestig as SV 1919 Bad Vilbel. In 1933 het die klub met FG Phönix Bad Vilbel saamgesmelt onder impuls van die Derde Ryk om FC Phönix Bad Vilbel te word. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub met die huidige naam heropgerig.
Bad Vilbel se beste prestasie was om die derde plek in die Oberliga Hessen in 2000 te haal.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysigOberliga Hessen 2006/07-seisoen | |
1. FC Schwalmstadt - Beiere Alzenau - Eintracht Frankfurt II - FSV Frankfurt - FSV Steinbach - FV Bad Vilbel - KSV Baunatal - 1. FC Eschborn - KSV Klein-Karben - OSC Vellmar - SC Waldgirmes - SC Borussia Fulda - SV Buchonia Flieden - FSV Braunfels - RSV Würges - TSG Wörsdorf - Viktoria Aschaffenburg - SV 1919 Bernbach |