Falie Oelschig
Falie Oelschig (* 14 Januarie 1979, Bloemfontein) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Vrystaat, SWD Arende en Oostelike Provinsie uitgedraf het in die Curriebeker- en Vodacombekerreeks en vir die Stormers, Sharks en die Cheetahs in die Superrugbykompetisie.
| |||||
Volle naam | Noël Herman Oelschig | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 14 Januarie 1979 | ||||
Geboorteplek | Bloemfontein, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,72 m | ||||
Massa | 75 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998-1999 | Shimlas | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008-2011 | Stade Français | 76 | (264) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2000, 2004-’07 2001-2004 2011-huidig |
Cheetahs SWD Arende Oostelike Provinsie |
67 58 31 |
(27) (185) (39) | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002 2004 2006-’08 |
Stormers Sharks Cheetahs |
5 7 36 |
0) (2) (8 | ||
Oelschig het die Suid-Afrikaanse o.19- en o.21-span gespeel en vir die Suid-Afrikaanse A-span in 2004. Hy het van 2008 tot 2011 vir die Franse klub Stade Français gespeel.