Ferdie Aston
Fitzmaurice Thomas Drake Aston (18 September 1871, Cheltenham, VK - 15 Oktober, 1926, Durban) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vierde Springbokkaptein.
| |||||
Volle naam | Fitzmaurice Thomas Drake Aston | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 18 September, 1871 | ||||
Geboorteplek | Cheltenham | ||||
Sterftedatum | 15 Oktober 1926 (op 55) | ||||
Sterfteplek | Mayville, Durban | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Wanderers | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Transvaal | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1896 | Suid-Afrika | 4 | 0 |
Bron
wysig- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3
Eksterne skakels
wysigVoorafgegaan deur Alf Richards |
Springbokkaptein 1896–1896 |
Opgevolg deur Barry Heatlie |