Fes
Fes (Arabies: فاس) is die derde grootste stad van Marokko naas Casablanca en Rabat in die noorde en is die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad het 1 958 782 inwoners in 2010 gehad. Fes een van die vier koningsstede van Marokko, saam met Marrakesj, Meknes en Rabat. Die stad is op die vrugbare Haouzvlakte aan die voet van die Hoë Atlas geleë. Die Medina van Fes is in 1981 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Marokko |
Provinsie | Fès-Boulemane |
Koördinate | 34°02′N 05°00′W / 34.033°N 5.000°W |
Gestig op | 789 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 383 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 958 782 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +1 |
Burgemeester | Mohamed Rerrhabi |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Fes.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy