Fischer
van
Fischer is 'n Duitse van en kan na die volgende persone verwys:
- Abraham Fischer (1850–1913), Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake
- Alice Fischer (aktrise) (1869–1947), Amerikaanse aktrise
- Berte Fischer-Hansen (1965), Deense aktris
- Bobby Fischer (1943–2008), Amerikaanse skaakspeler
- Bram Fischer (1908–1975), Suid-Afrikaanse advokaat en kommunis
- Carl Fischer (akteur) (1876–1953), Deense akteur en skrywer
- Dietrich Fischer-Dieskau (1925–2012), Duitse liriese bariton en dirigent van klassieke musiek
- Dorothy Fischer (1931–1981), eerste Suid-Afrikaanse vrou wat 'n hartoorplanting ontvang het
- Ella Fischer (1884–1964), Afrikaanse skrywer
- Emil Fischer (1852–1919), Duitse chemikus
- Ernst Otto Fischer (1918–2007), Duitse chemikus
- Friedrich Ernst Ludwig von Fischer (1782–1854), Russiese plantkundige
- Hans Fischer (1881–1945), Duitse organiese chemikus
- Helmut Fischer (1926–1997), Duitse akteur
- Hugo Fischer-Köppe (1890–1937), Duitse akteur
- Jenna Fischer (1974), Amerikaanse aktrise en vervaardiger
- Joschka Fischer (1948), Duitse politikus
- Kai Fischer (1934), Duitse aktrise en skryfster
- Margarita Fischer (1886–1975), Amerikaanse aktrise en skryfster
- Saskia Fischer (1966), Duitse aktrise
- Stine Fischer Christensen (1985), Deense aktrise en skryfster
- Takayo Fischer (1932), Amerikaanse aktrise
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Fischer. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |