Flueggea verrucosa
Plantspesie
Die vratjiewitbessiebos (Flueggea verrucosa) is 'n boom wat hoort tot die Phyllanthaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Vratjiewitbessiebos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Phyllanthaceae |
Genus: | Flueggea |
Spesie: | F. verrucosa
|
Binomiale naam | |
Flueggea verrucosa (Thunb.) G.L.Webster, (1984)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 309.1[1].