Fouché
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fouché is 'n Afrikaanse van van Franse oorsprong. Bekende persone met dié van sluit die volgende in:
- Abraham Fouché (1889–1982), Afrikaanse digter
- Daan Fouché (* 1940), predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA).
- George Fouché, Suid-Afrikaanse motorrenjaer
- Guy Fouché (1921 – 1998), Franse opera-tenoor
- Jaco Fouché (gebore Jacobus Phillipus Fouché, 1967) Afrikaanse skrywer
- Jacobus Johannes (Jim) Fouché, oud-president van Suid-Afrika
- James Fouché (gebore 1998), Nieu-Seelandse fietsryer
- Joseph Fouché, Franse staatsman
- Louis Fouché, (* 1990) Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans in Japan speel
- Margareta Fouché, Duitse adelike
- Nicolas Fouché, Franse kunstenaar
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Fouché. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |