Fraserburg-aalwyn
plant spesie
Die Fraserburg-aalwyn (Aloe chlorantha) is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort. Die plant is endemies aan Noord-Kaap en kom slegs in die Fraserburg en Williston distrikte voor.
Fraserburg-aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. chlorantha
|
Binomiale naam | |
Aloe chlorantha Lavranos, (1973)
|
Die plant word tot 1.6 m hoog en groei op noordelike en westelike hellings. Die plant blom van Oktober tot November. In Engels staan dit as die Fraserburg aloe bekend.
Sien ook
wysigBronne
wysig- REDLIST Sanbi
- PlantZAfrica
- Plants of the World Online
- Susan Carter, John J. Lavranos, Leonard E. Newton, Colin C. Walker: . Kew Publishing, Royal Botanic Gardens, Kew 2011, ISBN 978-1-84246-439-7, S. 262.
- Leonard Eric Newton: . In: Urs Eggli (Hrsg.): . Eugen Ulmer, Stuttgart 2001, ISBN 3-8001-3662-7, S. 124.
- Moran, R. 1992. Aloe wild in California. Cact. Succ. J. (Los Angeles) 64: 55-56.
- Reynolds, G. W. 1982. The Aloes of South Africa, ed. 4. Rotterdam.
- Urs Eggli (Hrsg.): Sukkulenten-Lexikon. Einkeimblättrige Pflanzen (Monocotyledonen). Eugen Ulmer, Stuttgart 2001, ISBN 3-8001-3662-7, S. 104–193.
- Walter C. Holmes & Heather L. White: Aloaceae in der Flora of Northern America, Volume 26, S. 410: Aloe - Online.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Fraserburg-aalwyn.