Freesia fergusoniae

plant spesie

Freesia fergusoniae is 'n meerjarige, geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en deel vorm van die fynbos. Die plant kom voor van Swellendam tot by Oudtshoorn en Mosselbaai. Die plant het meer as 70% van sy habitat aan landbou aktiwiteite verloor en die oorblywende populasies is gefragmenteer as gevolg hiervan. Die verlies van habitat hou steeds aan.

Freesia fergusoniae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. fergusoniae
Binomiale naam
Freesia fergusoniae
L.Bolus, (1927)

Bronne

wysig