Freesia viridis
plant spesie
Freesia viridis is 'n meerjarige, geofiet wat endemies aan Noord-Kaap en die Wes-Kaap is. Die plant kom voor van Hondeklipbaai tot by Bokbaai. Die plant het van sy habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling.
Groen Agretjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. viridis
|
Binomiale naam | |
Freesia viridis (Aiton) Goldblatt & J.C.Manning, (1995)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het 'n subspesie: Freesia viridis subsp. crispifolia (Goldblatt) J.C.Manning & Goldblatt