Fuzhou
(Aangestuur vanaf Futsjou)
Fuzhou (Chinees: 福州) is die hoofstad van die Chinese provinsie Fujian met 'n bevolking van 7 200 000 in 2010.
Fuzhou 福州 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 26°04′34″N 119°18′23″O / 26.07611°N 119.30639°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Fujian |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Yuan Rongxiang |
• Burgemeester | Su Zengtian |
Oppervlak | |
• Stad | 12 177 km2 (4 702 vk. myl) |
• Water | 4 634 km2 (1 790 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 7 200 000 |
• Stedelik | 2 707 294 |
• Metro | 4 468 076 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 350000 |
Skakelkodes | 591 |
Webwerf | fuzhou.gov.cn |
Die stad is geleë in die ooste van China aan die kus van die Oos-Chinese See. Fuzhou is 'n belangrike hawestad en is 'n susterstad van George, Suid-Afrika.