Fynbosaalwyn

plantspesie

Die fynbosaalwyn (Aloiampelos commixta), is 'n aalwyn wat endemies is aan die Kaapse Skiereiland waar dit voorkom tussen 0 en 200 m vanaf Vishoek tot by Slangkop. Die plant word tot 1 m hoog en blom van Augustus tot September.

Fynbosaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloiampelos
Spesie:
A. commixta
Binomiale naam
Aloiampelos commixta
(A.Berger) Klopper & Gideon.F.Sm., 2013
Verspreidings-kaart
Sinonieme
  • Aloe commixta A.Bergers

Sien ook

wysig

Bronne

wysig