Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | John Taolo Gaetsewe | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC452 | ||
Burgemeester | Victor Makoke | ||
Hoofstad | Kuruman | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Engels | ||
Area | 4 492 km² | ||
Bevolking | 93,652 (2011) |
Die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit sluit in: