Gamalakhe is 'n groot woonbuurt vir swartes in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit van KwaZulu-Natalprovinsie in Suid-Afrika.

Gamalakhe
Gamalakhe is in KwaZulu-Natal
Gamalakhe
Gamalakhe
 Gamalakhe se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°48′21″S 30°20′09″O / 30.80583°S 30.33583°O / -30.80583; 30.33583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUgu
MunisipaliteitRay Nkonyeni
Oppervlak
 • Totaal3,34 km2 (1,29 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal14 098
 • Digtheid4 221/km2 (10 930/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense99.3%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Zoeloe 91.0%
 • Xhosa 5.2%
 • Engels 1.6%
 • Ander 2.1%
Poskode (strate)
4249
Poskode (posbusse)
4249
Skakelkode039

Die woonbuurt lê 6 km binneland toe, direk noordwes van Margate en ongeveer 20 km suidwes van Port Shepstone.

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Gamalakhe". Sensus 2011.