Gamtooskiepersol
Die gamtooskiepersol (Cussonia gamtoosensis) is 'n klein boom wat in die Oos-Kaap voorkom. Die blare is hard, leeragtig en blougroen. Op die SANBI-rooilys is dit as seldsaam gelys. Dit is endemies in Suid-Afrika in die Albanie-ruigte van die Gamtoosvallei [1] Die boom se FSA-nommer is 565.2.[2]
Gamtooskiepersol | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. gamtoosensis
|
Binomiale naam | |
Cussonia gamtoosensis Strey, (1975)
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "SABNI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online