Gasteria doreeniae
plantspesie
Gasteria doreeniae is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom by Swartwaterspoort in die Riebeek-Oos omgewing voor waar die enigste populasie is. Die plant word as kritiek seldsaam beskou maar het geen bedreigings nie.
Gasteria doreeniae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. doreeniae
|
Binomiale naam | |
Gasteria doreeniae Van Jaarsv. & A.E.van Wyk, (2004)
|