Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-4 This user speaks English at a near-native level.
Werkoppervlak.jpg

Gebruiker Nielg: ek is 'n ingenieurstudent te James Cook University in Australië en vertaal Engelse Wikipedia artikels in my aftyd. Ek bestudeer (ook in my aftyd) vir universiteitsdoeleindes en kan dit nuttig aanwend in omgewings soos Wikipedia.

Bydraes Tot WikipediaWysig

Artikels vertaal vanuit EngelsWysig

Oorspronklike artikelsWysig

SjabloneWysig

Wesenlike bydraes tot bestaande artikelsWysig

Wikipedia CommonsWysig