Gebruiker:Pieter-ZA/Sandput/Passau

Passau
Passau, Panoramafoto vanaf die Donaurivier
Passau, Panoramafoto vanaf die Donaurivier
Passau, Panoramafoto vanaf die Donaurivier
Wapen van Passau
Wapen
Bynaam: Drie-riviere-stad (Dreiflüßestadt)
Ligging van die distrik Passau in Beiere
Ligging van die distrik Passau in Beiere
Ligging van die distrik Passau in Beiere
Ligging van Passau in Duitsland
Passau
Ligging van Passau in Duitsland
Land Duitsland
Provinsie Beiere
Administratiewe afdeling Laerbeiere (Niederbayern)
Regering
 - Opperburgemester Jürgen Dupper
Oppervlakte
 - Totaal 69,58 km² (26,9 myl²)
Hoogte bo seespieël 370,5 m (1 216 vt)
Bevolking (2006-12-31)
 - Totaal 50 644
 - Digtheid 32/km² (82,9/myl²)
Poskode 94001–94036
Areakode(s) 0851
Webwerf: http://www.passau.de/


Passau is 'n wêreldbekende stad in Suid-Duitsland. Die katedraal huisves die grootste kerkorrel met sowat 17774 orrelpype en 233 registers. Dit is gelee aan drie riviere en word daardeur ook die drie-rivierestad (duits: Dreiflüßestadt) genoem. Die drie riviere se name is Donau, Inn en Ilz. Aan die anderkant van die Donau-rivier grens dit aan Oostenryk.

Eksterne skakels

wysig