Karel Anthonissen
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Karel Anthonissen in onderwerp Verduidelik asb.
Welkom Karel!
Ek hoop jy geniet dinge hier. Vir die toekoms onthou gerus dat ons hier ons tale hou by (byvoorbeeld) Nederlands (taal) eerder as Nederlandse taal. Weereens welkom! --Alias 21:44, 21 Jun 2005 (UTC)
- Aangename kennis, Alias. Die "taalkwestie" het begin omdat ek in die ouer weergawe oor België nog Franse taal en Duitse taal gesien het (nou gewysig in Frans (taal) en Duits (taal) op 19 Julie 2005). Karel Anthonissen 22:33, 4 Augustus 2005 (UTC)
- Hartlik welkom - hoop jy geniet dit hier. Vra maar as jy 'n bietjie hulp nodig kry. --RM 08:20, 5 Augustus 2005 (UTC)
Verduidelik asb.
wysigJy kom hier uit die bloute na 'n lang stilte (17 jaar) en doen skielik veranderings wat ek nie verstaan nie. Jou aksies herinner my aan 'n gebruiker wat onder verskeie name gewerk het bv. Mukdro, Wikixx ens. Verduidelik asb. met verwysing na bronne hoekom Vlaams nou Suid-Nederlands is? Vertel ons asb. as jy nog sulke planne het, hier op die Afrikaanse Wikipedia is ons trots op ons spanwerk! Oesjaar (kontak) 16:35, 23 Augustus 2022 (UTC)
- Kyk Suidelike Nederlande, wat meer as die graafskap Vlaandere omvat het en wat baie verskil van die huidige Vlaandere. Die Suid-Nederlandse is 'n nasionaliteit wat sedert 1830 nie meer bestaan nie maar dit is die beste geskik om mense uit daardie tyd te kategoriseer. Ander Wikipedias het ook die Nederlandse Wikipedia daarin gevolg. Die Kategorie:Suid-Nederlandse skilders (voor 1830) bestaan ook sedert 2011 hier. - Karel Anthonissen (kontak) 19:40, 24 Augustus 2022 (UTC)
- Ek het bietjie navraag gedoen by Sandra Rientjies (HUB van Nederlandse Wikipedia) en kollegas oor jou, duidelik is jy nie 'n span speler nie. Werk saam of vind 'n ander Wikipedia waar jy bedrywig kan raak. Oesjaar (kontak) 19:51, 24 Augustus 2022 (UTC)
- Ag, dis hoe dit werk deesdae, ook hier. Jy is welkom. - Karel Anthonissen (kontak) 20:57, 26 Augustus 2022 (UTC)
- Ek het bietjie navraag gedoen by Sandra Rientjies (HUB van Nederlandse Wikipedia) en kollegas oor jou, duidelik is jy nie 'n span speler nie. Werk saam of vind 'n ander Wikipedia waar jy bedrywig kan raak. Oesjaar (kontak) 19:51, 24 Augustus 2022 (UTC)