Geelkopieva
plantspesie
Die geelkopieva (Bulbine latifolia) is 'n plant wat voorkom in al die provinsies van Suid-Afrika behalwe die Vrystaat, asook Zimbabwe, Mosambiek en Malawi. Die plant word gebruik as 'n grondbedekker in tuine.
Geelkopieva | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. latifolia
|
Binomiale naam | |
Bulbine latifolia (L.f.) Schult. & J.H.Schult., (1825)
| |
Sinonieme | |
|
Daar is twee subspesies: Bulbine latifolia var. curvata van Jaarsv. en Bulbine latifolia var. latifolia
Galery
wysigBronne
wysig]