Geissorhiza burchellii
Geissorhiza burchellii is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf die Slanghoekberge tot by die Langeberg waar dit op klam, suidelike hellings groei. Die plant blom net na brande en het geen bedreigings nie.
Geissorhiza burchellii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. burchellii
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza burchellii R.C.Foster, (1941)
|