Geissorhiza exscapa
plantspesie
Geissorhiza exscapa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit plant kom van Hondeklipbaai tot by Bloubergstrand en in die binneland tot by die Bokkeveldberge-eskarp Olifantsriviervallei voor.
Langpyp-Sysie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. exscapa
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza exscapa (Thunb.) Goldblatt, (1985)
| |
Sinonieme | |
|
Sinonieme
wysig- Acidanthera exscapa (Thunb.) Baker ex C.D.Bouché & Wittm.
- Acidanthera flexuosa (Klatt) Baker ex C.D.Bouché & Wittm.
- Acidanthera picta R.C.Foster
- Acidanthera tubulosa Baker
- Engysiphon exscapus (Thunb.) G.J.Lewis
- Engysiphon longitubus G.J.Lewis
- Engysiphon pictus (R.C.Foster) G.J.Lewis
- Freesea costata Eckl. ex Baker
- Gladiolus exscapus Thunb.
- Gladiolus flexuosus Thunb.
- Gladiolus longiflorus Baker
- Gladiolus thunbergii F.Dietr.
- Sphaerospora exscapa (Thunb.) Klatt
- Sphaerospora flexuosa Klatt