Geissorhiza platystigma
plantspesie
Geissorhiza platystigma is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Darling voor op matige noordelike hellings. Daar het die plant 'n voorkomsgebied van kleiner as een km². Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en stedelike ontwikkeling. Omrede die plant eers onlangs (2009) beskryf is, is daar onsekerheid oor sy historiese voorkomsgebied. Die plant word bedreig deur 'n gebrek aan brand bestuur en indringerplante.
Geissorhiza platystigma | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. platystigma
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza platystigma Goldblatt & J.C.Manning, (2009)
|