Geissorhiza purpureolutea
plantspesie
Geissorhiza purpureolutea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Paarl en Tulbagh voor. Die plant se habitat is grootliks oorgeneem deur gewasverbouing en daar is nou gefragmenteerde subpopulasies oor wat bedreig word deur stedelike ontwikkeling en indringerplante.
Geissorhiza purpureolutea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. purpureolutea
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza purpureolutea Baker, (1876)
| |
Sinonieme | |
|