Gladiolus gracilis

Plantspesie

Die bloupypie (Gladiolus gracilis) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap.

Bloupypie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Gladiolus
Spesie:
G. gracilis
Binomiale naam
Gladiolus gracilis
Jacq., (1791)
Sinonieme
  • Gladiolus pterophyllus Pers.
  • Gladiolus recurvus Willd.
  • Gladiolus scaber Spreng. & Link
  • Gladiolus setifolius Eckl.
  • Gladiolus tristis var. punctatus Thunb.

Bronne

wysig