Gladiolus guthriei
plantspesie
Die kaneelpypie (Gladiolus guthriei) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap.
Kaneelpypie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. guthriei
|
Binomiale naam | |
Gladiolus guthriei F.Bolus, (1917)
| |
Sinonieme | |
|