Gladiolus lapeirousioides
plantspesie
Gladiolus lapeirousioides is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom naby Loeriesfontein voor. Daar is slegs een populasie wat bedreig word deur padwerke en landbou aktiwiteite.
Gladiolus lapeirousioides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. lapeirousioides
|
Binomiale naam | |
Gladiolus lapeirousioides Goldblatt, (1971)
|