Gladiolus malvinus
plantspesie
Gladiolus malvinus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan Mpumalanga en kom tussen Dullstroom en Belfast voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 400 km². Die plant het van sy habitat afgestaan aan die aanplant van plantasies en word tans bedreig deur indringerplante, veral die swartwattel (Acacia mearnsii).
Gladiolus malvinus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. malvinus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus malvinus Goldblatt & J.C.Manning, (1998)
|