Gladiolus nigromontanus
plantspesie
Gladiolus nigromontanus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Swartberg voor waar daar drie subpopulasies is. Die plant word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.
Gladiolus nigromontanus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. nigromontanus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus nigromontanus Goldblatt, (1984)
|