Gladiolus scullyi
plantspesie
Die kalkoentjie (Gladiolus scullyi) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap.
Kalkoentjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. scullyi
|
Binomiale naam | |
Gladiolus scullyi Baker, (1892)
|