Gladiolus splendens
plantspesie
Die bergafrikaner (Gladiolus splendens) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap.
Bergafrikaner | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. splendens
|
Binomiale naam | |
Gladiolus splendens (Sweet) Herb., (1843)
| |
Sinonieme | |
|