Gladiolus venustus
plantspesie
Die perskalkoentjie (Gladiolus venustus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap.
Perskalkoentjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. venustus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus venustus G.J.Lewis, (1941)
| |
Sinonieme | |
|