Gladiolus vigilans
plantspesie
Gladiolus vigilans is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kaapse Skiereiland en moontlik die Kogelberg voor. Daar is tans net een populasie bekend met minder as 250 plante. Dit word bedreig deur indringerplante.
Gladiolus vigilans | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. vigilans
|
Binomiale naam | |
Gladiolus vigilans Barnard, (1972)
|