Gnidia chrysophylla

Plantspesie

Gnidia chrysophylla is 'n struik wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap en die Oos-Kaap voor, kuslangs vanaf Kleinmond tot by Knysna. Die plant het 'n voorkomsgebied van 12 968 km² en daar is 15 tot 20 subpopulasies; die spesie is deel van die fynbos.

Gnidia chrysophylla
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Thymelaeaceae
Genus: Gnidia
Spesie:
G. chrysophylla
Binomiale naam
Gnidia chrysophylla
Meisn., (1857)

Die spesie word bedreig deur indringerplante, ontwikkeling aan die kus en gewasverbouing.

Bronnelys

wysig