Gonialoe
plant genus
Gonialoe is genus wat drie spesies bevat wat hoort tot die familie Asphodelaceae. Die spesies was voorheen deel van die genus Aloe. Die groep staan bekend as die hoekigeblaar aalwyne en die drie spesies is:
- Gonialoe dinteri (A.Berger) Boatwr. & J.C.Manning
- Gonialoe sladeniana (Pole-Evans) Boatwr. & J.C.Manning
- Gonialoe variegata (L.) Boatwr. & J.C.Manning
Gonialoe | |
---|---|
Gonialoe variegata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Tribus: | Aloeae |
Genus: | Gonialoe (Baker) Boatwr. & J.C.Manning |
Tipespesie | |
Gonialoe variegata (L.) Boatwr. & J.C.Manning
| |
Spesies | |
Sien teks. | |
Kaart van die drie Gonialoe spesies. G. dinteri G. sladeniana G. variegata |