Gosport is 'n dorp met sowat 79 duisend inwoners in die graafskap Hampshire, in suidelike Engeland.
Gosport | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 50°48′N 1°8′W / 50.800°N 1.133°W / 50.800; -1.133 | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Hampshire |
Bevolking | |
• Totaal | 79 900 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |