Keibaakhout

(Aangestuur vanaf Greyia flanaganii)

Die keibaakhout (Greyia flanaganii) is eerder 'n struik as 'n klein boom wat veral op die heuwels en in klipperige valleie rondom Grahamstad voorkom. Die wetenskaplike naam gedenk Henry George Flanagan (1861–1919), 'n boer en botanis van Komga in the Oos-Kaap.

Keibaakhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. flanaganii
Binomiale naam
Greyia flanaganii
Bolus, (1894)

Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'skaars' (RARE) gelys. Dit kom gewoonlik as indiwidue voor, verspreid in die Oos-Kaap tussen Queenstown en Komga. Daar is minder as 10 subpopulasies bekend, maar dit word nie bedreig nie.[1]

Die onderkant van die blare is met digte hare bedek nes die wollerige baakhout, maar die blaarbasisse is minder gelob.

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Verwysings

wysig
  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2019.

Eksterne skakels

wysig