Die Greytown-tolbos (Leucadendron elimense subsp. nova) is 'n blomdraende struik en subspesie van Leucadendron elimense, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Riviersonderendberge suid van Greytown. Hierdie struik is eers in 2002 ontdek.[1]

Greytown-tolbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. elimense
Subspesie:
L. e. subsp. nova
Trinomiale naam
Leucadendron elimense subsp. nova
E.Phillips

Die struik word tot 2 m hoog en vrek nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die struik blom van September tot Oktober. Die sade word in 'n tol op die vroulike plant geberg en val grond toe. Die sade kan moontlik deur knaagdiere versamel word, meer navorsing word benodig. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike en vroulike blomme, wat deur klein insekte bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in skalie op suidelike hellings op 300 m.

In Engels staan dit as die Greytown conebush bekend.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronnelys

wysig