Groenvlekduifie
voëlspesie
Die Groenvlekduifie (Turtur chalcospilos) is 'n algemene standvoël. Die voël hou van boomveld, savanne, valleibosveld en tuine. Die voël kom voor in die noordelike en oostelike gedeeltes van Suider-Afrika. Die voël is 17 – 20 cm lank en 55 - 70 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Emerald-spotted wood dove.
Groenvlekduifie | |
---|---|
In Hluhluwe-iMfolozi en Mkhuze | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. chalcospilos
|
Binomiale naam | |
Turtur chalcospilos (Wagler, 1827)
|
Fotogalery
wysig-
Te Hluhluwe-iMfolozi, met die blou-smarag vlerkvlekke opvallend
-
Groenvlekduifie in vlug
-
By 'n watergat
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Turtur chalcospilos". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)