Turtur
Turtur is 'n genus van voëls in die familie van duiwe (Columbidae). Die genus omvat vyf spesies wat almal inheems aan Sub-Sahara Afrika is.
Vlekduifies | |
---|---|
Turtur chalcospilos (agter) en Turtur afer (voor) deur Henrik Grönvold | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Turtur Boddaert, 1783
|
Spesies | |
Sien teks. |
Spesies
wysigDie genus bestaan uit die volgende spesies:[1]