Grootblaarvalsdoring
Die grootblaarvalsdoring (Albizia versicolor) is 'n middelgroot tot groot boom wat in Suid-Afrika voorkom in laagliggende bosveld vanaf die noorde van Durban tot in Mpumalanga en Limpopo.[1] Dit boom is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Republiek die Kongo, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Grootblaarvalsdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Albizia |
Spesie: | A. versicolor
|
Binomiale naam | |
Albizia versicolor Welw. ex Oliv., (1871)
| |
Sinonieme | |
|
Hierdie boom het die grootste pinnas in die genus.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Verwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 58. ISBN 978-1-77007-759-1.