Koorsbessie
(Aangestuur vanaf Grootkoorsbessie)
Die koorsbessie (Croton megalobotrys) is 'n middelgroot boom wat op vloedvlaktes in die Limpopo- en Zambezivalleie voorkom. Die spesie is inheems in Botswana, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Koorsbessie | |
---|---|
habitus en vrugte | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. megalobotrys
|
Binomiale naam | |
Croton megalobotrys Müll.Arg., (1864)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom kan tot 15 m hoog word, maar is gewoonlik slegs 5 meter hoog, met 'n kort, gebuigde stam en digte bladwisselende bedekking. Die blare is getand, hartvormig en silwergroen-en-harig, veral by jong bome. Die saadjies in die koorsbessie se vrugte is die gunstelingkos van die rooioogtortelduif.[1]
Galery
wysig-
bloeiwyse -
loof en vrugte -
rypwordende vrug
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Birds of Botswana, Princeton Field Guides, Peter Hancock, Ingrid Weiersbye, Princeton University Press, 2015, ISBN 1-4008-7417-3, ISBN 978-1-4008-7417-0, bls. 174
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online