Gunnar Jervill
Gunnar Jervill
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Swede |
Gegewe naam | Gunnar |
Geboortedatum | 23 November 1945 |
Geboorteplek | Gotenburg |
Beroep | boogskutter |
Sport | Boogskiet |
Deelgeneem aan | Olimpiese Somerspele 1976, archery at the 1972 Summer Olympics – men's individual |
Gunnar Jervill (* 23 November 1945) is 'n voormalige Sweedse boogskutter.[1][2]
Hy het vir Swede deelgeneem aan die Olimpiese Somerspele van 1972 wat in München, Duitsland gehou is, waar hy in die tweede plek na die Amerikaner John Williams geëindig het. Vier jaar later eindig hy in die 14de plek by die Olimpiese Somerspele 1976 wat in Montreal, Kanada gehou is.